A famous French shipbuilder's ship company and one of Monaco joined hands to build this yacht with enormous dimensions: called the WHY 58x38. (58meter long and 38 meter wide) After the first pictures of this project. The yacht, an area of 3400 m2 with seating for 12 passengers and 20 crew. This is a "green" yacht. Wally et Hermès use green energy to 20 to 30% fuel savings and 40 to 50% electricity consumption on board. Therefore there are 900 m2 equipped with solar panels, producing a daily output of 500 kW. Equipment: Three decks, a 25 meter pool, a spa helicopterpad a 100m2 with hammam, sauna, gym and massage room, a promenade of 130 meter, a music room, a dining room, a cinema, sun decks, suites, terraces, a lounge, a bibi . The luxury is at the rendez-vous. The decks are connected by stairs but there is also an elevator. With an area of 200m2 and completely covers the third deck. (This is the bedroom) The sea view is great and there is a private terrace of 25 meter long - a sea of light. The yacht has the shape of a horseshoe and has a roof so everything is bathed in a sea of light. On the lower deck are the common premises, such as lounge, piano bar and dining area ..... The dining room opens onto the sea view. For the guests, 5 suites with sea views (on the middendeck)- there is also a reading room equipped - google WHY name of boat and you might see all the incredible interior!
Sunday, March 28, 2010
Wednesday, March 24, 2010
Rescued Animals ~ Harnas Namibia
Harnas has established a safe haven for all these creatures where they will have the opportunity to recover, adapt and live safely. Harnas is literally the place where the lion and lamb peacefully coexist. Harnas is a safe haven for many throw away, unwanted and unloved animals. Domestic and wild. Harnas’ future possibilities, in relation to taking appropriate care of these animals, are bound to their financial standing. The Harnas vision has been an expensive project but seeing these animals recovering to their former glory is worth every bit of effort. Here we present you a brief documentary on some of the animals which are currently cared for on Harnas.
Tuesday, March 23, 2010
NAIROBI (AFP) - A baby hippo that survived the Tsunami waves on the Kenyan coast has formed a strong bond with a giant male century-old tortoise in an animal facility in the port city of Mombassa , officials said the hippopotamus, nicknamed Owen and weighing about 300 kilograms (650 pounds), was swept down Sabaki River into the Indian Ocean , then forced back to shore when tsunami waves struck the Kenyan coast on December 26, before wildlife rangers rescued him.
'Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away' This is a real story that shows that our differences don't matter much when we need the comfort of another. We could all learn a lesson from these two creatures. 'Look beyond the differences and find a way to walk the path together.' Save the earth... it's the only planet with chocolate! 'Those who bring sunshine into the lives of others, cannot keep it from themselves.'
'It is incredible. A-less-than-a-year-old hippo has adopted a male tortoise, about a century old, and the tortoise seems to be very happy with being a 'mother',' ecologist Paula Kahumbu, who is in charge of Lafarge Park , told AFP. 'After it was swept away and lost its mother, the hippo was traumatized. It had to look for something to be a surrogate mother. Fortunately, it landed on the tortoise and established a strong bond. They swim, eat and sleep together,' the ecologist added. 'The hippo follows the tortoise exactly the way it followed its mother. If somebody approaches the tortoise, the hippo becomes aggressive, as if protecting its biological mother,' Kahumbu added. 'The hippo is a young baby, he was left at a very tender age and by nature, hippos are social animals that like to stay with their mothers for four years,' he explained.
'Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away' This is a real story that shows that our differences don't matter much when we need the comfort of another. We could all learn a lesson from these two creatures. 'Look beyond the differences and find a way to walk the path together.' Save the earth... it's the only planet with chocolate! 'Those who bring sunshine into the lives of others, cannot keep it from themselves.'
Sunday, March 14, 2010
Bababoon, what yer thinkin?
Liatjie sitting at her 'master's feet'.... waiting to be picked up
What whill this little one be thinking? So innocent and helpless.
Wednesday, March 10, 2010
EXCELLENT !!
A burglar broke into a house one night. He shined his flashlight around, looking for valuables when a voice in the dark said, 'Jesus knows you're here.' He nearly jumped out of his skin, clicked his flashlight off, and froze. When he heard nothing more , after a bit, he shook his head and continued. Just as he pulled the stereo out so he could disconnect the wires, clear as a bell he heard 'Jesus is watching you.' Freaked out, he shined his light around frantically, looking for the source of the voice. Finally, in the corner of the room, his flashlight beam came to rest on a parrot.
' Did you say that?' he hissed at the parrot. The parrot confessed, then squawked, 'I'm just trying to warn you that he is watching you.' The burglar relaxed. 'Warn me, huh? Who in the world are you?' 'Moses,' replied the bird. 'Moses?' the burglar laughed. 'What kind of people would name a bird Moses?' 'The kind of people that would name a Rottweiler Jesus.'

Testimony of a 70yr old grandma
Hierdie getuienis maak my WEER bewus van hoe ons baie oor geloof PRAAT, maar meeste mense is gewoonlik histeries in ‘n krisis! EN ook dat die Here vir ons in hierdie dae in SA wil WYS dat daar goed en kwaad in elke ras is [ons weet dit, ons ondervind dit nie baie nie, want ons is te bang om met die ander te meng want dalk is ‘hulle’ ook so!]. Hierdie getuienis is presies wat ek en my ander ‘gekaapte’ vriendinne nodig het om te weet. Wat ‘n wonderlike God dien ons nie want Sy genade werk in elke hart wat Hom toelaat. En, terwyl die hele storie afspeel, mens eintlik ‘buitekant’ die verhaal staan en later besef wat het eintlik gebeur! En dan besef: dis hoe God Sy ding doen. Met my was dit ook so.
Hierdie getuienis lewer ek namens my skoonma en swaer en ek voel dat die getuienis van God se genade en die krag van gebed soveel mense moontlik moet bereik.
My een skoonsuster bly in Springs en die res van my skoonfamilie bly in Secunda (swaer, skoonsus en skoonma). My suster van Springs se man het verlede week (21 Januarie 2010) in die hospitaal beland en my skoonma van Secunda wou graag deurgaan om haar dogter te ondersteun. My swaer het aangebied om haar Vrydag (22 Januarie 2010) na werk deur te vat Springs toe. Omstreeks 9 uur Vrydagaand ontvang my man 'n oproep wat sê dat sy broer (my swaer) en sy ma in 'n kaping was en dat die kapers met my skoonma nog in die motor weggejaag het. Nodeloos om te sê dat mens sewe verskillende dode binne jou sterf met die aanhoor van sulke nuus. Dit is na alles Suid Afrika en ons weet mos almal wat gebeur in sulke situasies. Ek het kamer toe gehardloop om iets anders aan te trek en daar is ek onmiddelik gelei om te kniel en ernstig vir skoonma in te tree.
So maak ons klaar, ry deur Secunda toe om my swaer se seun op te laai en ry toe deur Springs toe. Oppad Springs toe probeer ons my swaer se selfoon skakel maar die selfoon word net doodgedruk. Ek probeer toe my skoonma se selfoon skakel maar elke keer gaan die selfoon net dood. Intussen is daar baie oproepe heen en weer en die derde keer toe ek my skoonma se selfoon skakel antwoord sy die selfoon(!!). Die verligting en dankbaarheid is onbeskryflik. Sy së toe dat die kapers haar afgelaai het en dat sy die weermag barrake in Dunnotor kan eien en dat sy nou oppad is na die Dunnotor polisiestasie. Nog 'n paar oproepe verder, hoor ons dat skoonma nou veilig terug is by my skoonsuster.
By my skoonsuster se huis aangekom, hoor ons die hele storie. My swaer vertel dat hy voor die hek gestop het. Dit is 'n elektronies hek en omdat die hek nie oopgemaak het nie, het my swaer aangeneem dat sy suster dalk hospitaal toe is. Hy klim toe uit en probeer die hek oopmaak. Die volgende oomblik gewaar hy 'n kar wat in die pad reg agter sy motor intrek en twee gewapende mans wat uitspring en beduie dat hulle die motor gaan vat. Hy skree toe dat hulle die motor moet vat maar dat hulle net sy ma 'n geleentheid moet gee om uit te klim. Hulle voldoen toe NIE aan sy versoek nie, en jaag weg met my skoonma nog in die motor. Hy vertel dat hy agter die motor aangehardloop het en geskree het dat hulle net sy ma uit die kar moet laat klim. Toe hy besef dat hulle nie gaan stop nie, val hy op sy kniee in die pad en begin ernstig vir haar beskerming en veiligheid intree. Bure wat die geraas gehoor het, help hom toe, die polisie word gebel en toe begin die wag.
Nou by skoonma se weergawe. Sy sê dat sy nie aanvanklik besef het wat gebeur nie en toe my swaer skree dat sy moet uitklim kon sy nie vinnig genoeg uitkom nie. Die volgende oomblik spring daar toe 'n gewapende
jongman in die kar en al wat sy toe ervaar is dat hulle met 'n groot gehaas wegjaag. Mag ek met groot deernis noem dat my skoonma nie van die geaardheid is om regtig kalm te bly nie. Ek moet dit ongelukkg noem omdat dit net die wonderwerking van God se krag so mooi uitbeeld. Skoonma vertel verder dat na die aanvanklike skrik, daar 'n groot KALMTE OOR HAAR GEKOM HET (God se Gees).
Sy begin toe aanmekaar met die jong kaper gesels. Vertel vir hom van haar skoonseun wat siek is, dat sy nie van Springs is nie maar van Secunda, dat sy 'n diabeet is, dat haar man 9 jaar terug dood is, ens. Sy sê sy het net aanhou praat en vertel. Naderhand merk sy dat die kaper kalmer raak en selfs saampraat. Vertel vir haar dat hy nie kan werk kry nie en dat hulle 'n gesin van 6 is en hy is die enigste een wat 'n "inkomste" het. Op 'n stadium praat my skoonma toe mooi met hom en verduidelik vir hom dat sy sieklik is en dat sy 'n ou vrou is (sy is 70 jaar oud) en dat as hy haar gaan seermaak of doodmaak, dit vir haar sleg sal wees maar dat sy haar lewe al gehad het maar dat hy vir altyd met die wete dat hy 'n ou vrou dood- of seergemaak het, moet saamleef.
Hy sê toe vir haar DAT HY HAAR NIE GAAN SEER, OF DOODMAAK NIE ( prys God nog meer!!). So ry hulle en die volgende oomblik stop hy en së vir haar om uit te klim. Skok, ouderdom, wat ookal maak toe dat sy nie vinnig uit die kar kon kom nie en toe spring die kaper uit EN HELP HAAR UIT DIE MOTOR UIT MET HAAR HANDSAK EN AL…! (wat 'n wonderlike God dien ons nie!) En daar ry hy. Dit is toe dat sy sien dat sy by Dunnotor se weermagbasis is. Sy besluit toe maar om soontoe te stap. Die volgende oomblik kom daar twee jong swart mans na haar toe (en onthou asb dat dit nou al so 10uur die aand is) en vra wat gebeur het. Sy vertel toe vir hulle dat sy gekaap is. Die een së toe dat hy solank polisiestasie toe gaan hardloop en die ander een së toe dat hy saam met haar sal stap.
Toe kom sy agter dat sy binne LOOPAFSTAND VAN DIE POLISIEKANTOOR AFGELAAI IS (hoe ongelooflik groot is ons God!). Die jongman wat by my skoonma gebly het, vra toe vir haar of hy maar haar hand kan vat want hy sien dat sy nie baie vas op haar voete is nie en hy wil nie hë sy moet val en seerkry nie. (EN GOD SKAAR SY ENGELE OM DIE WAT HOM VREES!) So stap hulle toe saam polisiekantoor toe en die twee bly by haar totdat my skoonsus se skoonma haar daar kom haal.
Hierdie is Suid Afrika. Maar hierdie getuienis is van GOD SE WERKING BINNE SUID AFRIKA. Die krag van gebed en die genade van 'n Almagtige God het gemaak dat ek nie vandag kan stilbly nie. Ons in Suid Afrika moet weet dat God ons sal bewaar te midde van misdaad as ons ons net sal verootmoedig voor Hom en Sy naam sal aanroep in ons nood.
Voel asseblief vry om hierdie getuienis te versprei sodat daar meer mense kan wees wat van die liefde en die genade van ons God kan hoor.
Shalom
Ronel [email sent]

Subscribe to:
Posts (Atom)